Hoe 'n Man Se Kop Werk

Geen 2 tot 16. Taalgebruik
Altus Theart (Getroud met Rugby / Bakgat) speel die rol van Bobby in hierdie skreeusnaakse solo-komedie. Hy maak staat op obskure ouens uit sy verlede om te help uitfigure wat dit is wat 'n vrou wil hê...?

"Ek gaan die wenke in my huwelik toepas" Marius (66)

"Dit was fantasties! Ek het nou 'n ander perspektief." - Danie (24) Krit

Uitverkoop by KKNK!